• The World Transformation Movement
  • World Transformation Movement™

    www.HumanCondition.com

Home Publikasies Vryheid Opstelle Vryheid Opstel 2 | Die ontkenning van die ‘wrede instinkte’ verskoning
Kijk/lees hieronder, Video downloaden, Audio, PDF, Afdrukken, Vertalingen, Deel, Commentaar, Zoeken
Kies optie
  • Download het videobestand:

    Videobestand (mp4)

  • Download of beluister de audio:

    Audiobestand (mp3) Luister op de website

  • Print je eigen exemplaar:

    A4 PDF

  • PDF downloaden:

    A4 PDF

  • Zie vertalingen:

    Nederlands Engels Frans Duits

  • Deel deze pagina:
  • Kommentieren:

    Opmerkingen maken en bekijken

Neem asseblief kennis dat skakels na al die Vryheid Opstelle aan die einde van hierdie opstel ingesluit is. Maak enige opstel oop om te lees, druk, aflaai, deel of luister (as ‘n oudio)

 

 

Vryheid Opstel 2

 

Toon die valsheid van die ‘wrede instinkte’
verskoning vir menslike gedrag

 

Deur Jeremy Griffith, 2018

 

Mense is aggressief en meedoënloos mededingend omdat ons, soos ander diere, wrede instinkte het veroorsaak deur die behoefte om ons gene te reproduseer—reg? Eintlik nee. In hierdie kort video verduidelik bioloog Jeremy Griffith dat mense se selfsugtige gedrag NIE ‘n produk is van woeste diere-instinkte binne in ons nie, maar die resultaat van psigoses wat deur begrip genees kan word – die openbaring het die krag om die menslike ras te transformeer. (Jeremy bied die verlossende verduideliking van die menslike toestand in THE Interview (DIE Onderhoud), en ‘n opsomming van die sleutel ‘instink vs intellek’ verduideliking word verskaf in die volgende video in hierdie reeks,  Video/​Vryheid Opstel 3.)

Dus, ingeval jy nog nie na hierdie onthulling van die oneerlike manier waarop ons mense ons selfsugtige gedrag verskoon het gekyk het nie, moedig ons jou aan om dit nou te doen:

 

 

Hierdie video verskyn ook as Video 2 in die inleidende reeks video’s bo-aan ons tuisblad www.humancondition.com.

 

Die transkripsie van hierdie video

 

Orange quote mark

Na aanleiding van die eerste video wat ek nou wil sê is dat wanneer dit by die kwessie van die menslike natuur kom, weet ek dat byna almal die verskoning gebruik het dat ons mededingende, selfsugtige en aggressiewe gedrag te wyte is daaraan dat ons wrede diere-instinkte het, wat gedryf word deur die behoefte om ons gene te reproduseer. Ons gesprekke is versadig met die verskoning met opmerkings soos: ‘Ons word deur ons gene geprogrammeer om ander te probeer oorheers en ‘n wenner in die stryd van die lewe te wees’; en ‘Ons beheptheid met seksuele verowering is te wyte aan ons oerinstink om ons saad te saai’; en ‘Veg en oorlog is net ons dierlike natuur wat homself uitdruk’. Maar hierdie idee dat ons wrede mededingende en aggressiewe instinkte het, is net ‘n gerieflike verskoning terwyl ons gesoek het na die werklike rede vir ons mededingende en aggressiewe gedrag. Immers, woorde wat gebruik word om menslike gedrag te beskryf soos egosentries, arrogant, geïnspireerd, depressief, misleidend, pessimisties, optimisties, kunsmatig, haatlik, sinies, gemeen, immoreel, briljant, skuldgevoel, boos, psigoties, neuroties, vervreemd, erken die betrokkenheid van ONS spesie se ten volle bewuste denkende verstand. Dit demonstreer dat daar ‘n sielkundige dimensie aan ons gedrag is; dat ons nie aan ‘n geneties-opportunisme-gedrewe ‘dierlike toestand’ ly nie, maar die sielkundig gekwelde MENSLIKE TOESTAND.

Ons mense het samewerkende, onselfsugtige en liefdevolle morele instinkte. Die stem of uitdrukking daarvan wat ons ons gewete noem – wat die totale teenoorgestelde is van mededingende, selfsugtige en aggressiewe instinkte. Soos Charles Darwin gesê het: ‘Die morele sin bied miskien die beste en hoogste onderskeid tussen die mens en die laer diere’ (The Descent of Man, 1871, hfst.4). (Ek wil net noem dat ek in Video/​V. Opstel 4, beide die onweerlegbare bewyse verskaf vir, en die biologiese oorsprong van ons spesie se wonderlike samewerkende en liefdevolle aap afkoms, waarvan ons morele instinkte die gevolg is.)

Om dus te sê ons gedrag spruit uit mededingende, selfsugtige en aggressiewe instinkte soos ander diere is eenvoudig nie waar nie; soos ek sê, dit is net ‘n gerieflike verskoning terwyl ons gewag het vir die psigose-erkenning-en-oplossende werklike verduideliking van ons mededingende en aggressiewe gedrag, wat DIE Onderhoud en FREEDOM (VRYHEID) bied, en wat ek in die volgende video sal opsom (Video/​V. Opstel 3).

Ek moet nou daarop wys dat hierdie verskoning dat ons slagoffers is van mededingende, selfsugtige en aggressiewe instinkte, ook impliseer, dat ons aard fundamenteel onveranderlik is, en dit het gelei tot die valse oortuiging dat daar altyd slegte mense sal wees, en dat daar altyd oorloë, moorde, ongelykheid en so meer sal wees—en dat die sin van die lewe is om so goed ons kan te probeer om daardie sogenaamde aangebore, onveranderlike aspekte van ons samestelling te bestuur. Maar weereens, dit mis die feit dat ons ly aan ‘n sielkundig gekwelde menslike toestand—en ‘n psigose kan met begrip genees word.

Die belangrikste is dat die linksgesinde kultuur van die dogmaties afdwing van samewerkende, onselfsugtige en liefdevolle ideale/​polities korrekte waardes, ook toegelaat en bemagtig is deur hierdie valse oortuiging dat ons onveranderlike mededingende, selfsugtige en aggressiewe instinkte het, want as dit ons instinkte is, is die redenasie dat ons geen ander keuse het as om samewerkende, onbaatsugtige en liefdevolle gedrag dogmaties af te dwing nie. Maar, soos pas beklemtoon, dit miskyk die feit dat ons ly aan ‘n sielkundig benarde toestand wat met begrip genees kan word. (Sien meer verduideliking van linkse kultuur, insluitend Marxist Critical Theory, in Jeremy se boekie Death by Dogma (Dood deur dogma) op ons tuisblad.)

Verdelende gedrag is dus nie onveranderlik nie, en verder is dit helende begrip wat ons nodig het, nie dogma nie. Dogma is die teenoorgestelde van begrip—in werklikheid stop dogma die soeke na begrip/​kennis omdat dit die vryheid van uitdrukking versmoor wat nodig is om te soek na, en te eksperimenteer en daardeur die helende begrip/​kennis te vind. Dogma is dus nie die kuur vir die ontstelde toestand van die wêreld nie, dit is eerder die gif! So, gerieflik soos dit ook al was, was die gebruik van die wrede instinkte-verskoning ongelooflik misleidend en gevaarlik—baie meer daaroor in Video/​V. Opstel 14 verduidelik.

Wat ek ook hier wil sê (en ek verduidelik meer hieroor in Video/​V. Opstel 14) is dat die bekende Harvard Universiteit bioloog E.O. Wilson, wat soos ek in die vorige video genoem het, tereg die belangrikheid van die oplossing van die menslike toestand erken het, was die voorste voorstander van hierdie uiters gevaarlike valse wrede instinkte verskoning vir ons mededingende, selfsugtige en aggressiewe gedrag, en het selfs ‘n heeltemal oneerlike wrede instinkte gebaseerde sogenaamde ‘verduideliking’ vir ons ‘goed en kwaad’, sielkundig botsende menslike toestand voorgehou!

______________________

So dit is die belangrikheid van die psigose-aansprekende-en-oplossende werklike verduideliking van die menslike toestand in VRYHEID. Dit onthul dat die sogenaamde ‘menslike natuur’, ‘n produk is van ‘n onderliggende sielkundige onsekerheid oor of ons mense fundamenteel goed is of nie—en omdat die ten volle verantwoordbare verklaring in VRYHEID SO verlossend en genesend is, bring dit ‘n volledige en permanente einde aan ons onveilige gedrewe vernietigende gedrag, en wat alle mense heeltemal omskep na veilige en gelukkige wesens. Dit wys dat ons spesie se psigose met begrip genees kan word en glad nie onveranderlik is nie.

Dit is hoekom op die voorblad van VRYHEID, hierdie pragtige son oor die horison opkom en vir ons die lang gesogte dagbreek van begrip bring. Lig/​die son was nog altyd die metafoor vir kennis, en dit is wat gekom het. En jy kan sien dat die mense op die horison dans van vreugde omdat hierdie begrip van die menslike toestand uiteindelik hier is. Die klein boekie, Transform Your Life And Save the World (Verander jou lewe en red die wêreld), is die verkorte weergawe van VRYHEID. Jy kan beide boeke gratis van ons webwerf aflaai, of dit by boekwinkels, en ook Amazon, koop.

So ek moedig jou aan om die volgende kort video te kyk waar ek die psigose-aansprekende-en-oplossende, REGTE verduideliking van die menslike toestand aanbied.Orange quote mark

 

– – – – – – – – – – – – – – – – – –

Kyk hoe Jeremy Griffith die deurbraak verlossende verduideliking van die menslike toestand in DIE Onderhoud aanbied of lees hoofstuk 1 van VRYHEID; en jy kan ‘n opsommende aanbieding van die sleutel ‘instink vs intellek’ verduideliking in Video/​V. Opstel 3

 

Discussion or comment on this essay is welcomed—see below.

 

 

Please Note, if you are online you can read, print, download or listen to (as a podcast) THE Interview, The Great Guilt, The Great Transformation, Sermon On The Beach or any of the following Freedom Essays by clicking on them, or you can find them all at www.humancondition.com.

 

INTRODUCTION TO THE EXPLANATION & RESOLUTION OF THE HUMAN CONDITION: THE Interview That Solves The Human Condition And Saves The World! | The Great Guilt that causes the Deaf Effect | The Great Transformation: How understanding the human condition actually transforms the human race | Sermon On The Beach | Freedom Essay 1 Your block to the most wonderful of all gifts | 2 The false ‘savage instincts’ excuse | 3 THE EXPLANATION of the human condition | 4 The ‘instinct vs intellect’ explanation is obvious – short | 5 The transformation of the human race | 6 Wonderfully illuminating interview | 7 Praise from Prof. Prosen | 8 “How this ends racism forever” | 9 “This is the real liberation of women” | 10 What exactly is the human condition? | 11 The difficulty of reading FREEDOM and the solution | 12 One hour summarising talk | 13 The WTM Deaf Effect Course | 14 Dishonest biology leads to human extinction | 15 How your life can immediately be transformed | 16 The Shock Of Change | THE BOOKS: 17 Commendations & WTM Centres | 18 FREEDOM chapter synopses | 19 FREEDOM’s significance by Prof. Prosen | 20 The genius of Transform Your Life | THE OTHER KEY BIOLOGICAL EXPLANATIONS: 21 How did we humans acquire our altruistic moral conscience? | 22 Fossil discoveries evidence our nurtured origins | 23 Integrative Meaning or ‘God’ | 24 How did consciousness emerge in humans? | 25 The truthful biology of life | • Survey seeking feedback | MEN & WOMEN RECONCILED: 26 Men and women reconciled | 27 Human sex and relationships explained | THE END OF RACISM: 28 The end of racism | 29 Can conflict ever end? | RESIGNATION: 30 Resignation | 31 Wordsworth’s all-revealing great poem | MORE ON THE TRANSFORMATION: 32 More on the Transformation | 33 Jeremy on how to become transformed | THE END OF POLITICS: 34 This understanding ends the polarised world of politics | 35 Death by Dogma left-wing threat | 36 Saving Western civilisation from left-wing dogma | 37 The meaning of superhero and disaster films | RELIGION DECIPHERED: 38 Noah’s Ark explained | 39 Christ explained | 40 Judgment Day finally explained | 41 Science’s scorn of religion | MEANING OF ART & CULTURE: 42 Cave paintings | 43 Ceremonial masks explained | 44 Art makes the invisible visible | • Second survey seeking feedback | 45 Prophetic songs | 46 Anne Frank’s faith in human goodness fulfilled | 47 Humour and swearing explained | 48 R.D. Laing’s fearless honesty | ABOUT BIOLOGIST JEREMY GRIFFITH: 49 Jeremy’s biography | 50 Australia’s role | 51 Sir Laurens van der Post’s fabulous vision | 52 Jeremy’s children’s book A Perfect Life | 53 The ‘instinct vs intellect’ explanation is obvious – long | 54 The accusation of hubris | DO WE FAIL OR DO WE MAKE IT? 55 Endgame for the human race | 56 Why there have been ferocious attacks on the WTM | 57 Magnificence of the Transformed State – video 1 | 58 Magnificence of the Transformed State – video 2 | MARKETING: 59 Shouldn’t the WTM’s website be toned down? | 60 The crime of ‘ships at sea’ ‘pocketing the win’ | GENERAL DISCUSSIONS BY JEREMY: 61 General Discussion by Jeremy Aug. 2018 | 62 Jeremy’s Masterpiece Presentation Feb. 2019 | HEALTH & HEALING: 63 Pseudo therapy/healing | 64 Real therapy/healing | From here on are Transformation Affirmations and More Good Info Emails

 

LEAVE A COMMENT

2000 characters left

By clicking ‘Submit’ you confirm that you have read, understood and accept the WTM’s Terms of Use and Privacy Policy. The WTM will only contact you in relation to this enquiry and will manage all personal information in accordance with its Privacy Policy.

Click here to cancel reply.
Loading Gear

Please note, to ensure constructive discussion we moderate comments (which may take some hours) and may not publish any we feel are motivated by malice, or that make criticisms already addressed and repudiated, or ask questions already prominently answered on our comprehensive website with its many freely available books, essays and FAQs that can be easily searched electronically. Read our Community Guidelines here.

This is a scientific pursuit and was not created for profit. For this reason, all information and materials are provided free of charge.

Share this page
Print this page

Copyright © Fedmex Pty Ltd (ACN 096 099 286) 1998-2024 | All rights reserved | View our Terms of use, Privacy policy, or cookie policy | Media Enquiries

Contact
x
Contact Us
    • Website: www.HumanCondition.com
    • Email: [email protected]
    • Phone: + 61 (0)2 9279 4060

    The WTM is represented by two registered charities, one in Sydney, Australia, and another in New York, USA, and by WTM Centres around the world – see WTM Organisations page and WTM Centres page.

    For general enquiries or feedback:

  • By clicking ‘send’ you confirm that you have read, understood and accept the WTM’s Terms of Use and Privacy Policy. The WTM will only contact you in relation to this enquiry and will manage all personal information in accordance with its Privacy Policy.

  • This field is hidden when viewing the form

Please note, because we are a charity with limited resources, we may not respond to questions or criticisms already prominently answered on our comprehensive website with its many freely available books, essays and FAQs that can be easily searched electronically.

  • Subscribe To The
    WTM Mailing List

    and receive notifications of live events, one free essay by Jeremy Griffith each week, and rare news flashes. I understand I can opt out any time (Privacy Policy).

  • This field is hidden when viewing the form
  • This field is hidden when viewing the form
  • This field is hidden when viewing the form
  • This field is hidden when viewing the form
  • This field is hidden when viewing the form
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

x World Transformation Movement Logo
  • HOME
  • CONTACT
  • SEARCH
  • Resolution of the human condition

  • Books by Jeremy Griffith
  • Translations
  • Videos
  • Essays
  • Live Events
  • FAQs
  • Commendations
  • Publicity
  • About the WTM

  • The WTM
  • The Transformation
  • Jeremy Griffith
  • How To Help
  • Media Facility
  • WTM Centres
  • Community
  • Members
  • Join Mailing List
  • Join Facebook Group
  • Other Social Media
  • Helpful tools

  • Contact Us
  • WTM App
  • Share
  • Search
  • Print
  • Donate
  • Products
    • Share this page

    • Print this page

      A4 PDF
  • Visit the WTM Social Media

This website uses cookies

We use cookies and other tracking technologies to improve your browsing experience on our website, to show you personalized content and targeted ads, to analyze our website traffic, and to understand where our visitors are coming from. You can change your preferences at any time by visiting our Cookie policy page.

Accept cookies Cookie options
Print This Page

Note, our pages have a specific layout that can only be printed in PDF, just choose your preferred PDF paper size:

A4 PDF

For more info see PDF Help and Troubleshooting

HumanCondition.com Search Results

    Filter results by specific document type:

    Entire Website
    • Entire Website
    • Books by Jeremy Griffith
    • Freedom Essays
    • FAQs
    • Video & Audio Transcripts
    • Blog
    • PDFs
    • Images

    Filter search results for specific books

    • THE Interview
    • The Great Guilt
    • FREEDOM
    • The Great Transformation
    • Sermon On The Beach
    • Transform Your Life
    • Death by Dogma
    • Our Meaning
    • The Shock Of Change
    • Therapy For The Human Condition
    • AI & Aliens
    • Freedom Expanded 1
    • Freedom Expanded 2
    • Book of Answers
    • Human Condition Doco Proposal
    • The Great Exodus
    • A Species In Denial
    • Beyond
    • Free

    Showing results (includes EXACT & CLOSE matches) for ‘’ from Entire Website:

    Sorry, we couldn’t find any results matching ‘’.

    You haven’t searched anything yet. Please use the search field above to start a search.